Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
Opsomming: Hoewel teenoorgesteldheid tot dusver deur baie leksikograwe as 'n bonus beskou is in die meeste tipes woordeboeke, word in hierdie artikel aangevoer dat hul insluiting verpligtend behoort te wees in aanleerderwoordeboeke en dat dit ook van groot nut kan wees in verskeie ander tipes w...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
2011-10-01
|
Series: | Lexikos |
Subjects: | |
Online Access: | http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/654 |