Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde

Opsomming: Hoewel teenoorgesteldheid tot dusver deur baie leksikograwe as 'n bonus beskou is in die meeste tipes woordeboeke, word in hierdie artikel aangevoer dat hul insluiting verpligtend behoort te wees in aanleerderwoordeboeke en dat dit ook van groot nut kan wees in verskeie ander tipes w...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Anna Nel Otto
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Subjects:
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/654
_version_ 1819062668665815040
author Anna Nel Otto
author_facet Anna Nel Otto
author_sort Anna Nel Otto
collection DOAJ
description Opsomming: Hoewel teenoorgesteldheid tot dusver deur baie leksikograwe as 'n bonus beskou is in die meeste tipes woordeboeke, word in hierdie artikel aangevoer dat hul insluiting verpligtend behoort te wees in aanleerderwoordeboeke en dat dit ook van groot nut kan wees in verskeie ander tipes woordeboeke. Eers word 'n uiteensetting gegee van verskillende tipes teenstellingsverhoudings. Daarna word die hantering van teenoorgesteldheid toegelig met Afrikaanse voorbeelde, in drie tipes woordeboeke bespreek met betrekking tot twee kategorie?: inligting in die toeligtingsgedeelte en in die alfabetiese gedeelte. Met verwysing na die pluspunte sowel as die tekortkominge in die bespreekte woordeboeke, word voorstelle ter verbetering van die hantering van teenoorgesteldheid in hierdie woordeboeke gemaak, bv.: (1) die term teenoorgesteldheid behoort duidelik omskryf te word in die toeligtingsgedeelte, (2) die leksikale items waarby teenoorgesteldes aangedui kan word, behoort as lemmas op hulle alfabetiese plekke opgeneem te word, (3) die teenoorgesteldes van hierdie lemmas behoort by di? lemmas aangedui te word, en (4) die mees frekwente teenoorgesteldes kan deur middel van korpusontleding ge?dentifiseer word. Sleutelwoorde: AANLEERDERWOORDEBOEK, ALFABETIESE GEDEELTE, ANTONIMIE,DEFINI?RING, EENTALIGE WOORDEBOEK, KRUISVERWYSINGS, LEKSIKOGRAFIE, LEMMA, SEMANTIESE OPPOSISIE, TEENOORGESTELDHEID, TOELIGTINGSGEDEELTE, TWEETALIGE WOORDEBOEK Abstract: The Treatment of Opposites in a Few Types of Dictionaries, Illustrated by Afrikaans Examples. Although lexical items indicating semantic opposition have, until now, been regarded by many lexicographers as a bonus in most types of dictionaries, it is argued in this article that their inclusion should be compulsory in learner's dictionaries and that it can also be of great value in many other types of dictionaries. First an exposition is given of different types of semantic opposition. Then the treatment of opposition illustrated by Afrikaans examples, is discussed in three types of dictionaries by looking at two categories: the information in the usage guide and in the alphabetical part. With reference to the strong points as well as the shortcomings in the discussed dictionaries, suggestions are made for the improvement of the treatment of semantic opposition in these dictionaries, e.g. (1) the term semantic opposition should be clearly defined in the usage guide, (2) the lexical items indicating semantic opposition should be recorded in their alphabetical places as lemmata, (3) the opposites should be indicated at these lemmata, and (4) the most frequent opposites can be identified by using a corpus analysis. Keywords: ALPHABETICAL PART, ANTONYMY, ANTONYMOUS RELATIONS, BILINGUALDICTIONARY, CROSS-REFERENCES, DEFINING, LEARNER'S DICTIONARY, LEMMA,LEXICOGRAPHY, MONOLINGUAL DICTIONARY, SEMANTIC OPPOSITION, USAGE GUIDE
first_indexed 2024-12-21T15:02:27Z
format Article
id doaj.art-7167950fed9d41229d7b09ef83a4b702
institution Directory Open Access Journal
issn 1684-4904
2224-0039
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-21T15:02:27Z
publishDate 2011-10-01
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
record_format Article
series Lexikos
spelling doaj.art-7167950fed9d41229d7b09ef83a4b7022022-12-21T18:59:32ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011610.5788/16--654Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeeldeAnna Nel OttoOpsomming: Hoewel teenoorgesteldheid tot dusver deur baie leksikograwe as 'n bonus beskou is in die meeste tipes woordeboeke, word in hierdie artikel aangevoer dat hul insluiting verpligtend behoort te wees in aanleerderwoordeboeke en dat dit ook van groot nut kan wees in verskeie ander tipes woordeboeke. Eers word 'n uiteensetting gegee van verskillende tipes teenstellingsverhoudings. Daarna word die hantering van teenoorgesteldheid toegelig met Afrikaanse voorbeelde, in drie tipes woordeboeke bespreek met betrekking tot twee kategorie?: inligting in die toeligtingsgedeelte en in die alfabetiese gedeelte. Met verwysing na die pluspunte sowel as die tekortkominge in die bespreekte woordeboeke, word voorstelle ter verbetering van die hantering van teenoorgesteldheid in hierdie woordeboeke gemaak, bv.: (1) die term teenoorgesteldheid behoort duidelik omskryf te word in die toeligtingsgedeelte, (2) die leksikale items waarby teenoorgesteldes aangedui kan word, behoort as lemmas op hulle alfabetiese plekke opgeneem te word, (3) die teenoorgesteldes van hierdie lemmas behoort by di? lemmas aangedui te word, en (4) die mees frekwente teenoorgesteldes kan deur middel van korpusontleding ge?dentifiseer word. Sleutelwoorde: AANLEERDERWOORDEBOEK, ALFABETIESE GEDEELTE, ANTONIMIE,DEFINI?RING, EENTALIGE WOORDEBOEK, KRUISVERWYSINGS, LEKSIKOGRAFIE, LEMMA, SEMANTIESE OPPOSISIE, TEENOORGESTELDHEID, TOELIGTINGSGEDEELTE, TWEETALIGE WOORDEBOEK Abstract: The Treatment of Opposites in a Few Types of Dictionaries, Illustrated by Afrikaans Examples. Although lexical items indicating semantic opposition have, until now, been regarded by many lexicographers as a bonus in most types of dictionaries, it is argued in this article that their inclusion should be compulsory in learner's dictionaries and that it can also be of great value in many other types of dictionaries. First an exposition is given of different types of semantic opposition. Then the treatment of opposition illustrated by Afrikaans examples, is discussed in three types of dictionaries by looking at two categories: the information in the usage guide and in the alphabetical part. With reference to the strong points as well as the shortcomings in the discussed dictionaries, suggestions are made for the improvement of the treatment of semantic opposition in these dictionaries, e.g. (1) the term semantic opposition should be clearly defined in the usage guide, (2) the lexical items indicating semantic opposition should be recorded in their alphabetical places as lemmata, (3) the opposites should be indicated at these lemmata, and (4) the most frequent opposites can be identified by using a corpus analysis. Keywords: ALPHABETICAL PART, ANTONYMY, ANTONYMOUS RELATIONS, BILINGUALDICTIONARY, CROSS-REFERENCES, DEFINING, LEARNER'S DICTIONARY, LEMMA,LEXICOGRAPHY, MONOLINGUAL DICTIONARY, SEMANTIC OPPOSITION, USAGE GUIDEhttp://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/654ALPHABETICAL PARTANTONYMYANTONYMOUS RELATIONSBILINGUAL DICTIONARYCROSS-REFERENCESDEFININGLEARNER'S DICTIONARYLEMMALEXICOGRAPHYMONOLINGUAL DICTIONARYSEMANTIC OPPOSITIONUSAGE GUIDE
spellingShingle Anna Nel Otto
Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
Lexikos
ALPHABETICAL PART
ANTONYMY
ANTONYMOUS RELATIONS
BILINGUAL DICTIONARY
CROSS-REFERENCES
DEFINING
LEARNER'S DICTIONARY
LEMMA
LEXICOGRAPHY
MONOLINGUAL DICTIONARY
SEMANTIC OPPOSITION
USAGE GUIDE
title Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
title_full Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
title_fullStr Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
title_full_unstemmed Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
title_short Die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke, toegelig met Afrikaanse voorbeelde
title_sort die hantering van teenoorgesteldheid in enkele tipes woordeboeke toegelig met afrikaanse voorbeelde
topic ALPHABETICAL PART
ANTONYMY
ANTONYMOUS RELATIONS
BILINGUAL DICTIONARY
CROSS-REFERENCES
DEFINING
LEARNER'S DICTIONARY
LEMMA
LEXICOGRAPHY
MONOLINGUAL DICTIONARY
SEMANTIC OPPOSITION
USAGE GUIDE
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/654
work_keys_str_mv AT annanelotto diehanteringvanteenoorgesteldheidinenkeletipeswoordeboeketoegeligmetafrikaansevoorbeelde