Job Evaluation: An Outline of the Castellion Method

Poswaardering word, volgens die skrywer, die algemeenste gebruik vir die doel van salarisadministrasie. Poswaardering maak graderings van poste moontlik op grond van die verskillende eise wat die verskillende poste aan die besetters daarvan stel. Die verskillende else wat poste stel word gewoonlik g...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. Biesheuvel
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1977-11-01
Series:South African Journal of Business Management
Subjects:
Online Access:https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3323