Job Evaluation: An Outline of the Castellion Method
Poswaardering word, volgens die skrywer, die algemeenste gebruik vir die doel van salarisadministrasie. Poswaardering maak graderings van poste moontlik op grond van die verskillende eise wat die verskillende poste aan die besetters daarvan stel. Die verskillende else wat poste stel word gewoonlik g...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1977-11-01
|
Series: | South African Journal of Business Management |
Subjects: | |
Online Access: | https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3323 |
Summary: | Poswaardering word, volgens die skrywer, die algemeenste gebruik vir die doel van salarisadministrasie. Poswaardering maak graderings van poste moontlik op grond van die verskillende eise wat die verskillende poste aan die besetters daarvan stel. Die verskillende else wat poste stel word gewoonlik gemeet in terme van een of meer veranderlikes, en aangesien hulle (die veranderlikes) konseptueel aansienlik verskil van een waarderingsisteem tot 'n ander, bespreek die skrywer 'n oorspronklik Suid-Afrikaanse metode van poswaardering, die "Castellion System". |
---|---|
ISSN: | 2078-5585 2078-5976 |