Kreatiewe prediking as die sigbaarmaking van ou en nuwe dinge en die verryking van die luisteraksie deur middel van preekgesprekke

Uit die kerklike praksis blyk dat goed bedoelde prediking wat op ’n biddende wyse gelewer word, meermale skipbreuk ly as gevolg van ’n vervelige aanbieding waarna die hoorders moet luister. Tussen die blote hoor van en ’n diepgaande en kreatiewe manier van luister na die prediking bestaan ’n groot v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Ferdi P. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1704