Persoonlikheidsontwikkeling
Skerp begripsvorming i.v.m. die term „persoonlikheid” is ’n moeilike taak omdat dié term, en aanverwante terme, in beide die spreektaal en die vakliteratuur in velerlei betekenisse gebruik word. G. W. Allport (1937) het al 23 jaar gelede 49 omskrywings van persoonlikheid uit verskillende bronne vers...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1960-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1535 |