Strategieë gebruik in die vertaling van vaste uitdrukkings in tydskrifte: ’n Vergelyking van geselekteerde tekste met Afrikaans as brontaal en Suid-Afrikanse Engels as doeltaal

Hierdie artikel sal kyk na die vertaling van idiome en ander vorme van vaste uitdrukkings uit Afrikaans (die brontaal) na Suid-Afrikanse Engels (die doeltaal), van geselekteerde tekste in Huisgenoot en You. Dit was deel van ’n studie wat oor ’n tydperk van tien weke (van 18 Julie 2013 tot 19 Septemb...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Alan Murdoch
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2017-06-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1335