Relativering van die werklikheid in die romans van André P. Brink
Wil ’n mens iets informatiefs sê oor die hóé van romanmatige vergestalting in eietydse Afrikaans, is die romans van André P. Brink, naamlik Lobola vir die lewe (1964), Die ambassadeur (1964), Orgie (1965), Kennis van die aand (1973) en Oomblik in die wind (1975) ’n goeie keuse. Nêrens in die Afri...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1977-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1206 |