Die stelsel van ope krediet in ons handel.

In ’n vorige artikel het ons net in die verbygaan gerefereer na die groot gevaar wat vir die handel van Suid-Afrika en langs daardieweg vir die volk van Suid-Afrika, skuil in die stelsel van ope kredietwat hom algaandeweg in ons handelswese ingeiburger het sodat ditnou in ons land die stelsel is wat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. A. Jooste
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1936-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1651