Koninkryk, Kerk, Wêreld
Ons sal in die lig van die Skrif die volgende probeer vasstel wat presies met die ‘koninkryk van God’ (of ‘koninkryk van die hemele’) bedoel word. Wat die verhouding tussen die koninkryk van God en die Kerk is. Wat die verhouding tussen die koninkryk van God en die wêreld is.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/768 |