Calvyn en die grense van die Kerk

Die Reformasie wentel om die leer van die kerk. Kerkhervorming wil immers die kerk terugbring binne sy eintlike grense. Rome het die grense van die universale kerk en koninkryk van God laat saamval met die sigbare kerk. Die bekende ubi papa ibi ecclesia toon hoe die grense van die kerk met die insti...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1126