Calvinisme en Marxisme*

Die tradisionele Calvinistiese standpunt was sterk afwy- send teenoor die Sosialisme, omrede van die eensydige ekono- miese (arbeids-) teorie en ateïstiese standpunt. Kuyper was egter meer simpatiek teenoor die sosiale beweging, en hy het, veral onder invloed van Bismarck, selfs leidend opgetree...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. J. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1966-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1386