Christelik-nasionaal? Op soek na ’n omvattender en indringender konsepsie
Die konsep van Christelik-nasionaal (CN) wortel in die dubbele oortuiging dat ’n nasie erken moet word maar terselfdertyd gekersten moet word. Dit gaan uit van die gedagte dat ’n nasie nie ’n irrelevante en terloopse gegewenheid is nie maar deur God vir ’n bepaalde tyd en situasie gewil is en met ’n...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1979-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1112 |