CICERO OOR GRONDHERVORMING

In sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die breër konteks...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.P.K. Kritzinger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies 2012-03-01
Series:Akroterion
Online Access:http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/109