CICERO OOR GRONDHERVORMING
In sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die breër konteks...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
2012-03-01
|
Series: | Akroterion |
Online Access: | http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/109 |
_version_ | 1818528922055213056 |
---|---|
author | J.P.K. Kritzinger |
author_facet | J.P.K. Kritzinger |
author_sort | J.P.K. Kritzinger |
collection | DOAJ |
description | In sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die breër konteks van Boek 2 van die De Officiis eers kortliks geskets en daarna val die fokus op die grondkwessie. Dit is vir ons vandag 'n uiters relevante probleem, veral in die lig van die situasie in Zimbabwe en in die lig van vrese wat by wit Suid-Afrikaanse boere leef, met betrekking tot grootskaalse grondonteiening. Daar sal ook aandag gegee word aan spesifieke beginsels of riglyne wat Cicero belangrik ag en ten slotte sal die proses in Zimbabwe daaraan gemeet word. |
first_indexed | 2024-12-11T06:56:22Z |
format | Article |
id | doaj.art-85c559dfc2ba4a43b2e5d7369566941c |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0303-1896 2079-2883 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-11T06:56:22Z |
publishDate | 2012-03-01 |
publisher | Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies |
record_format | Article |
series | Akroterion |
spelling | doaj.art-85c559dfc2ba4a43b2e5d7369566941c2022-12-22T01:16:45ZafrStellenbsoch University, Department of Ancient StudiesAkroterion0303-18962079-28832012-03-0147010.7445/47-0-109CICERO OOR GRONDHERVORMINGJ.P.K. KritzingerIn sy De Officiis 2.78-85 spreek Marcus Tullius Cicero die kwessie van grondhervorming op 'n heel duidelike en eenvoudige manier aan. Hy gee ook 'n aantal voorbeelde, positief en negatief, van hoe die kwessie hanteer is en hanteer behoort te word. In hierdie artikel word die breër konteks van Boek 2 van die De Officiis eers kortliks geskets en daarna val die fokus op die grondkwessie. Dit is vir ons vandag 'n uiters relevante probleem, veral in die lig van die situasie in Zimbabwe en in die lig van vrese wat by wit Suid-Afrikaanse boere leef, met betrekking tot grootskaalse grondonteiening. Daar sal ook aandag gegee word aan spesifieke beginsels of riglyne wat Cicero belangrik ag en ten slotte sal die proses in Zimbabwe daaraan gemeet word.http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/109 |
spellingShingle | J.P.K. Kritzinger CICERO OOR GRONDHERVORMING Akroterion |
title | CICERO OOR GRONDHERVORMING |
title_full | CICERO OOR GRONDHERVORMING |
title_fullStr | CICERO OOR GRONDHERVORMING |
title_full_unstemmed | CICERO OOR GRONDHERVORMING |
title_short | CICERO OOR GRONDHERVORMING |
title_sort | cicero oor grondhervorming |
url | http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/109 |
work_keys_str_mv | AT jpkkritzinger cicerooorgrondhervorming |