'n nuwe benaderingsmetode in verband met die studie van die kontak tussen blank en bantoe.
Die menslike verstand is daarop ingestel om feitelikhede te absorbeer en te onthou. Dit is ’n proses wat vanaf die oomblik van geboorte opgemerk word. Hierdie feiteversameling bly nie losstaande en dus niksseggende feite nie maar die menslike verstand is daarop ingestel om hierdiefeitelikhede om te...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1955-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1936 |