Pylstertmotte (<i>Lepidoptera: Sphingidae</i>) van die Nasionale Krugerwildtuin
'n Totaal van 42 spesies van pylstertmotte is in die Nasionale Krugerwildtuin versamel. Die bekendste hiervan is die patatrusper (Herse convolvuli (L)) en die dood-skedelmot (Acherontia atropos (L)). Die volgende spesies wat versamel is, se voorkoms is nog nie voorheen vir die Republiek van Sui...
主要な著者: | , , , |
---|---|
フォーマット: | 論文 |
言語: | English |
出版事項: |
AOSIS
1975-07-01
|
シリーズ: | Koedoe: African Protected Area Conservation and Science |
オンライン・アクセス: | https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/912 |