Die roeping van die predikant in die taak van die kerk t.o.v. volkereverhoudinge
In hoofsaak kan saamgestem word met dit wat die inleier gesê het i.v.m. die taak van die kerk. Dit wil sê wat hy gesê het oor die kerk wat per se eintlik die lidmate is. Ons onderwerp is egter meer gespesialiseerd. Dit gaan nie nou oor die amp van alle gelowiges in hierdie bepaalde omstandigheid nie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1977-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1119 |