Die roeping van die predikant in die taak van die kerk t.o.v. volkereverhoudinge

In hoofsaak kan saamgestem word met dit wat die inleier gesê het i.v.m. die taak van die kerk. Dit wil sê wat hy gesê het oor die kerk wat per se eintlik die lidmate is. Ons onderwerp is egter meer gespesialiseerd. Dit gaan nie nou oor die amp van alle gelowiges in hierdie bepaalde omstandigheid nie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. Postma
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1119
Description
Summary:In hoofsaak kan saamgestem word met dit wat die inleier gesê het i.v.m. die taak van die kerk. Dit wil sê wat hy gesê het oor die kerk wat per se eintlik die lidmate is. Ons onderwerp is egter meer gespesialiseerd. Dit gaan nie nou oor die amp van alle gelowiges in hierdie bepaalde omstandigheid nie maar in casu oor die besondere amp van die bedienaar van die Woord, d.w.s. die predikant veral in die profetiese amp en ook gedeeitelik in die koninklike amp, want ons belydenis sien die predikant ook as ’n ouderling.
ISSN:1018-6441
2305-0853