Die verhouding van regverdiging en heiliging in die moderne teologie
Wie hom met hierdie tema besig hou, vind ’n allegaartjie uit die teologiese oond. Daarin is bekende (bybels-konfessionele) kos, gelewer deur die voortgaande diskussie rondom Rome en die Reformasie en deur skrywers soos Dantine, Gloege, Montgomery en vele méér vertroudes, wat die betekenis van die Re...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1975-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1050 |