Evaluering van ons volkereverhoudingssituasie in die huidige tydsgewrig
Suid-Afrika se kommer oor sy veiligheid en oor ’n vreedsame toekoms staan grotendeels in verband met die vrees dat die verhouding tussen die etniese komponente van sy bevolking steeds versleg. Hierdie onsekerheid is erg verhoog sedert die val van die Portugese gesag in Mosambiek en Angola. Die toene...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1977-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1118 |