Oormatige bevolkingsaanwas en beheer daarvan

Wanneer hierdie saak naamlik die ontsaglik snelle mense-aanwas bespreek word, word die moreel etiese en godsdienstige aspekte daarvan dikwels of totaal geignoreer, of dan slegs heel oppervlakkige aandag aan geskenk. Ek glo egter dat die tyd nou oorryp is dat ook en veral in ons land met sy heterogen...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. J. van Rensburg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/985