As ek �n penning moet optel
Op 4 Mei 1999 is die Andrew Murrayprys vir teologie aan my vir die werk, <em>Die Volheid Daarvan I & II</em> (uitgegee deur die RGN) toegeken. By die geleentheid het ek oor die plek van en uitdagings aan teologiese publikasies in Afrikaans nagedink.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1999-08-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1177 |