Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1522