Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1522
_version_ 1811309675551916032
author B. Spoelstra
author_facet B. Spoelstra
author_sort B. Spoelstra
collection DOAJ
description Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met  heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.
first_indexed 2024-04-13T09:45:47Z
format Article
id doaj.art-90a6406aca424f8b8f7a82516c963b10
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-13T09:45:47Z
publishDate 1963-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-90a6406aca424f8b8f7a82516c963b102022-12-22T02:51:46ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571963-03-01301210.4102/koers.v30i12.1522Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?B. SpoelstraDie Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met  heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1522
spellingShingle B. Spoelstra
Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
title_full Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
title_fullStr Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
title_full_unstemmed Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
title_short Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
title_sort is n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1522
work_keys_str_mv AT bspoelstra isnnuwesieningvandiediakonaleampopskrifgrondenoodsaaklik