Die NG Kerk se buitelandse sending - gister, vandag en m�re

Dr J.M. Cronje se boek oor die buitelandse sending van die NG Kerk is 'n waardevolle hulpmiddel vir die bestudering van die sending. Die boek word reeds met groot waardering gelees en bestudeer en sal sekerlik vir �n geruime tyd die standaardbron vir gegewens oor ons sendinggeskiedenis bly.

Bibliographic Details
Main Author: J. J. Kritzinger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/910