Koliegialisme

Die koliegialisme is inderdaad andersoortig; alle ander erkende stelsels van kerkregering erken en handhaaf in ’n mindere of meerdere mate die Christus-regering in die kerk, maar die kollegialisme misken die Hoofskap van Christus oor sy sigbare kerk sowel as die unieke aard van die kerk as die ligga...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. le R. du Plooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/831