DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER
Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wat ook nou gekoppel is aan die kognitiewe faktore en laaste...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/730 |