Die funksionaliteit van die martelaarsverhale in Victor van Vita se <i>Historia Persecutionis</i> (HP)

Victor van Vita het geglo dat die Vandale se vervolging van die Christene in Noord-Afrika (429–489 n.C.) ’n straf van God was. Die Christene in Noord-Afrika was volgens hom immoreel en het losbandige lewens gelei. Lyding of marteling is hiervolgens ’n natuurlike resultaat van die mens se sonde. Vict...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nico P. Swartz
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/63