DIE SUBJEKTIEWE ERVARING VAN DEPRESSIE ONDER SUID-AFRIKAANSE VROUE IN ’N LAE-INKOMSTE GEMEENSKAP
In verskeie internasionale en Suid-Afrikaanse epidemiologiese studies is bevind dat vroue byna twee keer meer geneig is om aan depressie te ly as mans (Accort, Freeman & Allen, 2008; Kessler, 2003; Ngcobo & Pillay, 2008). Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie (2006) is depressie die groo...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2013-06-01
|
Series: | Social Work/Maatskaplike Werk |
Online Access: | https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/68 |