Teologie as Wetenskap: Noodsaak van Dialoog
Opsomming Die vraag word gestel: wanneer sal teologie as ‘n wetenskap geld sodat teologiese arbeid ‘n plek aan ‘n openbare universiteit verseker kan wees? Die debat of teologie by ‘n universiteit hoort of gerelegeer behoort te word tot kerklike skole hang af van die keuse van tipologie wat bepaal of...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
2018-10-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2309 |