Geografie en sy verhouding tot beplanning

As die geografie hom besig hou met die studie van die aarde as woonplek van die mens, soos die meeste geograwe waarskynlik aanvaar, is dit logies dat die klem in die vak van tyd tot tyd sal verskuif namate die mens se tegnologiese vordering enersyds verandering aanbring in die onderlinge verhoudings...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F.J. Potgieter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1967-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1374