Blywende teologiese onderstroom onder Gereformeerdes?

Dit was met gemengde gevoelens dat ek die Desember uitgawe van die Tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging klaar gelees het. Na twee uitnemende artikels van ’n buitelandse gas en ons eindredakteur, eindig die blad met ’n artikel wat ’n bydrae tot diskussie wil lewer.

Bibliographic Details
Main Author: L. Floor
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1159