’n Empiriese ondersoek na die sosiale en mediese omstandighede van gelowiges met MIV/VIGS ten einde riglyne vir hoop-getuienis te bepaal

Hierdie eerste artikel in ’n reeks waar die sentrale en skerpsinnig-wyse sleutelposisie van eskatologiese hoop en getuienis daarvan in die lewe van die gelowiges met MIV/VIGS beklemtoon word, fokus op die mediese en sosiale omstandighede van die persoon met Vigs in ’n terminale fase. Empiriese navor...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Erina du Plooy Bain, Ben J. de Klerk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-12-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/105