‘Ek IS’ in die evangelie van Johannes — Openbarings-histories benader
Die Johannes-evangelie is op ’n besondere wyse saamgestel: ’n mens sou byna sê aan die hand van die verskillende ‘Ek is’-uitsprake van Jesus. Dit is luisterryk soos ’n simfonie waarin die tema telkens weer gehoor kan word.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1974-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1035 |