‘Met hart en mond en hande’: Die integrale bediening van Woord en daad volgens ’n <i>missio Dei</i>-perspektief

Die Sendingwetenskap, kerke en sendingorganisasies dink wêreldwyd opnuut na oor die bybelse fundering vir die integrasie van Woord en daad in die verkondiging van die evangelie. Die Lausanne-beweging het ’n kongres in Kaapstad gehou, waar 4200 kerkleiers van 198 lande vanaf 16 tot 25 Oktober 2010 ve...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: P.J. (Flip) Buys, André Jansen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2015-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1883