’n Vergelyking van die struktuur van die buite- Bybelse staatsverdrae — met besondere aandag aan die Sefire-verdrae — met die struktuur van Deuteronomium

Hierdie studie handel oor die moontlike verband tussen die struktuur van die buite-Bybelse staatsverdrae en die struktuur van die verbond in die Ou Testament. Oor hierdie saak bestaan daar geen eenstemmigheid nie en hierdie stand van sake was die stimulus vir die ondersoek om daardeur selfstandig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. C. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1128