Bylaag: Natuurwet en waarheid*
Die betekenis van natuurwetenskaplike arbeid lê opgesluit in die „natuurwet” en die „waarheid”. Met die natuurwet beheer die natuurwetenskaplike die natuurkragte en verkry hy 'n insig in die natuur wat hom omring. Die waarheid is vir hom die ooreenkoms tussen die natuurgebeure en die verklarend...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1966-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1416 |