Bylaag: Natuurwet en waarheid*

Die betekenis van natuurwetenskaplike arbeid lê opgesluit in die „natuurwet” en die „waarheid”. Met die natuurwet beheer die natuurwetenskaplike die natuurkragte en verkry hy 'n insig in die natuur wat hom omring. Die waarheid is vir hom die ooreenkoms tussen die natuurgebeure en die verklarend...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.A. van den Berg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1966-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1416
Description
Summary:Die betekenis van natuurwetenskaplike arbeid lê opgesluit in die „natuurwet” en die „waarheid”. Met die natuurwet beheer die natuurwetenskaplike die natuurkragte en verkry hy 'n insig in die natuur wat hom omring. Die waarheid is vir hom die ooreenkoms tussen die natuurgebeure en die verklarende natuurwetenskaplike teorie.
ISSN:0023-270X
2304-8557