Die etiek van getuigskrifte

Wie hom nader besin oor die etiek van getuigskrifte, ontdek onmiddellik dat nagenoeg die hele besinning wentel rondom die waarheidsvraag, m.a.w. oor ’n verklaring van die Negende Gebod. Daarom sal ons vir die grootste deel van hierdie voordrag ook daarmee besig wees. Dit neem egter nie weg nie dat d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. v. Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/777