Landbou in Afrika

Die vasteland van Afrika is 'n opmerklik saamhangende landmassa met 'n oppervlakte van ongeveer 11 1/2 miljoen vierkante myl. Hiervan lê meeras 9 miljoen vierkante myl binne die keerkringe. Die wêrelddeel het dus ’n oorwegend tropiese karakter.

Bibliographic Details
Main Author: F. Popping
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1623