Auslautsverhärtung in Duits: die implikasies daarvan vir vreemdetaalonderwys
In hierdie stuk sal kortliks gekyk word na ’n baie bekende probleem, die sogenaam de auslautsverhärtung, wat Duitssprekendes met Engels as vreemdetaal ondervind. Hiermee wil veral geïllustreer word dat ’n deeglike taalwetenskaplike kennis onontbeerlik is vir die onderwyser/dosent van enige vreem...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/959 |