’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
Uit die kerklike praksis blyk dat prediking wat dikwels goed bedoel word en op biddende wyse gelewer word, voor die hindernis van persepsies stuit wat dan verlammend op die luisteraksie inwerk. Tussen die blote hoor van en ’n diepgaande luister na die prediking bestaan ’n groot verskil. In die lig h...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-07-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/541 |