’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering

Uit die kerklike praksis blyk dat prediking wat dikwels goed bedoel word en op biddende wyse gelewer word, voor die hindernis van persepsies stuit wat dan verlammend op die luisteraksie inwerk. Tussen die blote hoor van en ’n diepgaande luister na die prediking bestaan ’n groot verskil. In die lig h...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Ferdi P. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/541
_version_ 1818199957058879488
author Ferdi P. Kruger
author_facet Ferdi P. Kruger
author_sort Ferdi P. Kruger
collection DOAJ
description Uit die kerklike praksis blyk dat prediking wat dikwels goed bedoel word en op biddende wyse gelewer word, voor die hindernis van persepsies stuit wat dan verlammend op die luisteraksie inwerk. Tussen die blote hoor van en ’n diepgaande luister na die prediking bestaan ’n groot verskil. In die lig hiervan word die volgende navorsingsvraag vir hierdie navorsing geformuleer: In hoe ’n mate begelei predikers hulle hoorders op ’n dialogiserende manier in die kuns om werklik te kan luister, sodat dít wat gesê en bedoel is die hoorders se persepsies kan beïnvloed? Ten einde hierdie navorsingsvraag te beantwoord, word die probleemveld vanuit verskillende prakties-teologiese invalshoeke verken. Metateoretiese perspektiewe vanuit die veld van die Sosiale Psigologie en Kommunikasiekunde word ook gebruik om daardeur insig oor die vorming van en die selektiewe aard van persepsies te verkry. In die ondersoek na normatiewe gesigspunte word die dialogiserende prediking en argumentasie vanuit Handelinge 17 en 19 verken. Die navorser kom tot die konklusie dat persepsies oor die prediker en die prediking verlammend kan inwerk en selfs daartoe aanleiding kan gee dat hoorders die kerk verlaat. Verder is ook bevind dat dialoog voor die preeklewering, die dialogiese gerigtheid van die prediking as deel van die liturgie van die gemeente, asook die preekgesprekke na afloop van die prediking, daartoe kan meewerk dat verkeerde persepsies reggestel word. Hierdeur word die gemeente ’n pratende gemeenskap wat van diepgaande kommunikasie leef.
first_indexed 2024-12-12T02:30:01Z
format Article
id doaj.art-aedd3d22679946749dada88fc0c975a6
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-12T02:30:01Z
publishDate 2013-07-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-aedd3d22679946749dada88fc0c975a62022-12-22T00:41:26ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-07-01471111http://dx/doi.org/10.4102/ids.v47i1.541’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogiseringFerdi P. KrugerUit die kerklike praksis blyk dat prediking wat dikwels goed bedoel word en op biddende wyse gelewer word, voor die hindernis van persepsies stuit wat dan verlammend op die luisteraksie inwerk. Tussen die blote hoor van en ’n diepgaande luister na die prediking bestaan ’n groot verskil. In die lig hiervan word die volgende navorsingsvraag vir hierdie navorsing geformuleer: In hoe ’n mate begelei predikers hulle hoorders op ’n dialogiserende manier in die kuns om werklik te kan luister, sodat dít wat gesê en bedoel is die hoorders se persepsies kan beïnvloed? Ten einde hierdie navorsingsvraag te beantwoord, word die probleemveld vanuit verskillende prakties-teologiese invalshoeke verken. Metateoretiese perspektiewe vanuit die veld van die Sosiale Psigologie en Kommunikasiekunde word ook gebruik om daardeur insig oor die vorming van en die selektiewe aard van persepsies te verkry. In die ondersoek na normatiewe gesigspunte word die dialogiserende prediking en argumentasie vanuit Handelinge 17 en 19 verken. Die navorser kom tot die konklusie dat persepsies oor die prediker en die prediking verlammend kan inwerk en selfs daartoe aanleiding kan gee dat hoorders die kerk verlaat. Verder is ook bevind dat dialoog voor die preeklewering, die dialogiese gerigtheid van die prediking as deel van die liturgie van die gemeente, asook die preekgesprekke na afloop van die prediking, daartoe kan meewerk dat verkeerde persepsies reggestel word. Hierdeur word die gemeente ’n pratende gemeenskap wat van diepgaande kommunikasie leef.http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/541Prakties-teologiesedialogiseringpreekgesprekkeprediking
spellingShingle Ferdi P. Kruger
’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
In die Skriflig
Prakties-teologiese
dialogisering
preekgesprekke
prediking
title ’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
title_full ’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
title_fullStr ’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
title_full_unstemmed ’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
title_short ’n Prakties-teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
title_sort n prakties teologiese besinning oor die versteuring van die luisteraksie deur persepsies en die rol van preekgesprekke as dialogisering
topic Prakties-teologiese
dialogisering
preekgesprekke
prediking
url http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/541
work_keys_str_mv AT ferdipkruger npraktiesteologiesebesinningoordieversteuringvandieluisteraksiedeurpersepsiesendierolvanpreekgesprekkeasdialogisering