Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)

Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling. Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin. Kan wie begin met die vraag: ‘Of...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Dijkstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/776