Die rondreisende prediker as profeet in die vroeg-Christelike Kerk: 'n eksegeties-openbaringshistoriese studie
Die rondreisende prediker in sy groot tent is ’n bekende gesig in die S.A. samelewing. Enersyds wek hy die massas se belangstelling en word hy gesagvol aanvaar, maar andersyds is daar by baie gelowiges groot twyfel oor die egtheid van sy prediking en wondergenesings.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1987-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1303 |