Simbool en waarheid

Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluit...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D.H. Steenberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1975-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/809