Simbool en waarheid
Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluit...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1975-01-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/809 |
Summary: | Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluiting van ’n ooreenkoms geskei en later as bewys op mekaar gepas is. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |