Die agogiese moment in die pastoraat
Die verwarring wat daar vandag in die diakonologiese groep vakke heers, word ten dele weerspieël in die verskeie uitdrukkings en woorde wat gebruik word. By verskillende mense het dit heeltemal verskillende inhoude. Daarom dink ek is dit nodig om te begin met ’n begripsbepaling, om dan later oor die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1972-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/968 |