Ontheemtheid, oneindige fobies en liminaliteit in Senait Mehari se <i>Heart of Fire</i>
In Senait Mehari se Heart of Fire word die nalatenskap van mishandeling in die kinderjare gereproduseer in die verhouding tussen die vader, Ghebrehiwet, en die dogter, Senait. Ghebrehiwet, ’n voormalige slagoffer van wreedhede, is ’n gebroke man met ‘n identiteit wat tot gevolg het dat hy sy eie get...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2017-04-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1292 |